Die gratis oefeninge is geskryf vir leerders met ouditiewe prosesseringsprobleme.
Sorg dat die leerder in 'n stil plek is voor die rekenaar. Jy kan ook oorfone opsit as jy wil want dit sal die klank suiwer deurgee.
Hoe meer gereeld die brein te doen kry met iets hoe beter pas hy aan soos 'n spier.